Skuif van virtuele Albums

Slegs virtuele albums kan 'n nuwe ouer album hĂȘ.

Virtuele albums om te skuif

Kies een of meer virtuele albums wat jy wil skuif. As die lys leeg is, bestaan daar nog nie virtuele albums nie.

Nuwe ouer album

Kies die nuwe ouer album (virtueel of fisies). As jy nie 'n ouer kies nie, sal die geselekteerde virtuele albums na die basis geskuif word. 'n Album kan nie in homself of 'n kinderalbum geskuif word nie.