From 99214da72de131cd124a6a8d5d5c85680e241462 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Piwigo-TranslationTeam Date: Mon, 25 Feb 2013 17:51:36 +0000 Subject: [trunk_help] Update af_ZA, thanks to : maeztro git-svn-id: http://piwigo.org/svn/trunk@21037 68402e56-0260-453c-a942-63ccdbb3a9ee --- language/af_ZA/help/cat_modify.html | 110 ++++++++++++++++++++++++++++++++++++ 1 file changed, 110 insertions(+) create mode 100755 language/af_ZA/help/cat_modify.html diff --git a/language/af_ZA/help/cat_modify.html b/language/af_ZA/help/cat_modify.html new file mode 100755 index 000000000..bed05a600 --- /dev/null +++ b/language/af_ZA/help/cat_modify.html @@ -0,0 +1,110 @@ +

Redigeer album

+ +

Inligting

+ + + +

Skuif

+ +

As die album virtueel is, kan jy dit skuif. Skuif beteken dat die ouer album verander word.

+ +

Opsies

+ + + +

Jy kan hierdie keuses ook op die "Eienskappe" bestuurblad verander (skerm Opmerkings, Sluit, +Publiek/Privaat, Verteenwoordiger beskikbaar vanaf Administrasie » Albums » Eienskappe).

+ +

Sorteer orde

+ +

Gebruik die verstek beeld sorteer orde.

+ +

Dui aan of hierdie orde ook op subalbums van toepassing sal wees.

+ +

Select specific sorting criteria to be used with this album.

+ +

(*)Waarskuwing: Toets self hierdie sorteer volgordes want dit kan onverwagte resultate tot gevolg hê.

+ + +

Verteenwoordiger

+ +

Die album verteenwoordiger is die duimnael wat vertoon word op die hoofblad (category.php) om die album te verteenwoordig indien dit slegs subalbums en nie direkte fotos bevat nie (soos die basis album).

+foto van 'n album :

+ + + +

Die keuse van 'n verteenwoordiger hang af van die allow_random_representative konfigurasie parameter (sien include/config_default.inc.php).

+ +

In verstek modus (allow_random_representative gekies as vals), +word elke album met ten minste een element verteenwoordig deur 'n vaste element. As dit gekies is (met die skep van 'n album), verander die verteenwoordiger eers wanneer 'n administrateur daarvoor vra. As die verteenwoordiger nie toepaslik is nie, kan jy vra dat 'n Nuwe verteenwoordiger lukraak gekies moet word.

+ +

As die allow_random_representative konfigurasie parameter as waar gesit is, kan 'n kategorie met fotos nie 'n vaste verteenwoordiger hê nie. Gebruik net Verwyder verteenwoordiger knoppie.

+ +

As die album net sub-albums en geen fotos bevat nie, kan dit nog steeds verteenwoordig word deur enige element, deur die Modifiseer inligting oor 'n foto skerm. Die enigste opsie op die huidige skerm is die Verwyder verteenwoordiger knoppie.

+ +

Verbind alle album fotos aan 'n nuwe album

+ + + +

Verbind alle album fotos aan 'n bestaande album

+ + + +

Stuur 'n inligtings-epos aan al die groeplede

+ + \ No newline at end of file -- cgit v1.2.3