Sinkronisasie

Daar is twee verskillende tipes sinkronisasie:

Sinkronisasie van gidse en lêers behels die opdatering van jou gidsbook met die albumboom in die databasis. Sinkronisasie van die metadata behels die opdatering van foto inligting, soos lêer grootte, afmetings in piksels en EXIF of IPTC inligting in die databasis.

Vir sinkronisasie van opgelaaide lêers met die gallery, moet jy eerste gidse en lêers sinkroniseer.

Die sinkronisasie proses kan lank neem (na gelang van die bedienerlading en die aantal elemente), so dit is moontlik om dit op 'n per album basis te doen.