Redigeer album

Inligting

Skuif

As die album virtueel is, kan jy dit skuif. Skuif beteken dat die ouer album verander word.

Opsies

Jy kan hierdie keuses ook op die "Eienskappe" bestuurblad verander (skerm Opmerkings, Sluit, Publiek/Privaat, Verteenwoordiger beskikbaar vanaf Administrasie » Albums » Eienskappe).

Sorteer orde

Gebruik die verstek beeld sorteer orde.

Dui aan of hierdie orde ook op subalbums van toepassing sal wees.

Select specific sorting criteria to be used with this album.

(*)Waarskuwing: Toets self hierdie sorteer volgordes want dit kan onverwagte resultate tot gevolg hê.

Verteenwoordiger

Die album verteenwoordiger is die duimnael wat vertoon word op die hoofblad (category.php) om die album te verteenwoordig indien dit slegs subalbums en nie direkte fotos bevat nie (soos die basis album).

foto van 'n album :

Die keuse van 'n verteenwoordiger hang af van die allow_random_representative konfigurasie parameter (sien include/config_default.inc.php).

In verstek modus (allow_random_representative gekies as vals), word elke album met ten minste een element verteenwoordig deur 'n vaste element. As dit gekies is (met die skep van 'n album), verander die verteenwoordiger eers wanneer 'n administrateur daarvoor vra. As die verteenwoordiger nie toepaslik is nie, kan jy vra dat 'n Nuwe verteenwoordiger lukraak gekies moet word.

As die allow_random_representative konfigurasie parameter as waar gesit is, kan 'n kategorie met fotos nie 'n vaste verteenwoordiger hê nie. Gebruik net Verwyder verteenwoordiger knoppie.

As die album net sub-albums en geen fotos bevat nie, kan dit nog steeds verteenwoordig word deur enige element, deur die Modifiseer inligting oor 'n foto skerm. Die enigste opsie op die huidige skerm is die Verwyder verteenwoordiger knoppie.

Verbind alle album fotos aan 'n nuwe album

Verbind alle album fotos aan 'n bestaande album

Stuur 'n inligtings-epos aan al die groeplede